+31
Selfsorg in Villiersdorp

Lakeview Cottage: Rural Retreat

11 gaste

5 slaapkamers

6 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Cranefields Waterfront Estate, Overberg District, 7160, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lakeview Cottage: Rural Retreat is 'n juweel in die Overberg-distrik, Wes-Kaap, omring deur wingerde en Theewaterskloofdam, wat dit die ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie weg van die gewoel en geraas van die stad.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n bababedjie. Die tweede en derde slaapkamers het albei koninggrootte beddens en en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette, waarvan een 'n bad insluit. Die oorblywende twee slaapkamers het elk koningingrootte beddens met en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke wat vanaf die kombuis lei, is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot bykomende buite-eetplekke, insluitend 'n gasbraai-area met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cranefields Waterfront Estate, Overberg District, 7160, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Cranefields Waterfront Estate, Overberg District, 7160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf4f207de776a7c7e67ada1d5e174bacdd1f6831ad74cc4ea70f392b3024276eeca9d7cd5db07f7a0fed4205032e6b89c10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) Cranefields Waterfront Estate Overberg District 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.041028097034 19.239020370886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang