2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 122 Fairway Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel vorm deel van die eienaar se woning, maar het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Hierdie lieflike woonstel is geleë in die lieflike kusdorp Langebaan, ongeveer 3 km vanaf Langebaan se hoofstrand en bied 'n rustige wegbreek met maklike toegang tot die omgewing se besienswaardighede.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook genoeg kasruimte en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, stoele, 'n platskerm-TV, 'n binnebraai-area en 'n koolstoof. Die skuifdeure lei na die patio buite, wat gaste toegang gee tot die aanloklike swembad en buitebraai. Die woonstel is geleë in 'n stil buurt en grens aan die landgoed se oop lande waar wilde bokke daagliks loop en wei. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 122 Fairway Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lalie Langebaan Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
122 Fairway Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang