+73
Hotel in Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Joanne D
1 nag
4.6
Jan 2023

A great stay at the Lamberts Bay Hotel. Close to Bird Island to view the 18 000 pairs of breeding gannets and thousands of terns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brett D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

I realy enjoyed my stay in the Lamberts Bay Hotel. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtig luuks en skoon. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik en het ons gehelp om ons karavaan by 'n kragprop in te prop vir die nag. Kamer was baie mooi en skoon en so ook die beddegoed en badkamer. Die ontbyt was heerlik. Ek beveel die Hotel aan te alle tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Aangename verblyf gehad. Ons het 'n hartlike ontvangs van Rina by ontvangs gehad. Hulle het uit hul pad gegaan om ons kuier onvergeetlik te maak. Dankie julle.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Attie M
1 nag
4.4
Des 2022

Lekker gebly. Labertsbaai Hotel is nie 'n nuwe hotel nie, alles is maar aan die ou kant, maar hulle is onberispelik netjies, ons kon niks fout vind nie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2022

Gerieflik, veillig, netjies en waarde vir geld. Personeel het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Netjiese en gerieflike kamers met heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarene C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2022

Baie lekker. Vriendelike personeel. Ontspanne, geskiedenisryke hotel wat deel vorm van die dorp se kultuur en persoonlikheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Ladies at reception are very nice and helpful. The smell in the air was a bit bad and the sound of the seagulls during the night, but we got used to it. Thank you for keeping my chronic meds in the fridge. Will definitely come to Lamberts Bay again, but in a different location. The breakfast at the hotel was delicious. The ladies cook the most divine breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter N
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2022

Was good. Loved the views, great rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

72 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 88 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59b94763e4ad2171e0eefe1a0c9549fb7e36f6ee2f7fb8517188d7b53bc67b1992cbd7c5851f4b1657d2ef4c30db019ea861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 166 5 1 4 72 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092519 18.304461
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang