+73
Hotel in Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

  • Slaapplek vir 88 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 72 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lamberts Bay Hotel is geleë in Lambertsbaai aan die Weskus, ongeveer 280 km noord van Kaapstad. Die dorp is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. 'n Perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die stadslewe.

Die hotel bied 13 verskillende verblyfopsies om van te kies, wat voorsiening maak vir elke gas se behoeftes. Elke kamer of woonstel is gemeubileer met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi vir u vermaak. Die woonstelle bied 'n kombuis wat toegerus is met al die noodsaaklikhede.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, tuin, eetkamer en sitkamer geniet.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in watersport, seisoenale walviskyk, bootverhurings, 4x4-roetes, staptoere, visvang, of bloot die Weskus-kookkuns geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 72 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lamberts Bay Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

72 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 88 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59b94763e4ad2171e0eefe1a0c9549fb7e36f6ee2f7fb8517188d7b53bc67b1992cbd7c5851f4b1657d2ef4c30db019ea861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 166 5 1 4 72 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092519 18.304461
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang