+22
Selfsorg in Lambertsbaai

Lambert's Bay Leo

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56 Church Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lambert's Bay Leo is 'n knus selfsorgeenheid sentraal in Lambertsbaai, met slaapplek vir 4 gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel, met kringtelevisiekameras vir ekstra sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 56 Church Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

56 Church Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e484bd770282c58839cea57f9ea05f9ed17498ffcdc160ce975a32a65bc0be1a33d1ba5594643cb50e2879a3fff3acb0305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 56 Church Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093521 18.303857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang