Beskrywing
Die Tower-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n stoep. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer.
Die kombuis is met 'n yskassie, gasoond en stoof, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n buite-area met 'n braai.
Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie aangesien dit 'n gasgeiser en gastoebehore het. Neem asb. kennis dat daar 'n steil stel trappe is en dat die kothuis nie geskik is vir gaste wta sukkel om trappe te klim nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wagtail Cottage is 'n eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet. Die knus kothuis beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n kaggel, asook 'n ingeslote veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klein kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n buitesitarea en 'n kombuisarea met 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n oopplankombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskassie, gasoond en stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en buite is daar braaigeriewe.
Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk so word nie deur beurtkrag geaffekteer nie. Dit werk met 'n gasgeiser en gastoebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hoofhuis is 'n huis met 3 slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Dit het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n sitkamer en 'n eetkamer met 'n tafel vir 6 mense wat oopmaak na 'n veranda geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
District Road 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang