+71

Langbeentjie Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langbeentjie Inn beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang en is in Protea Village in Brackenfell. Die eiendom bied maklike toegang tot die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede in Kaapstad.

Beide rustieke oopplan-eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en die eenheid is naby verskeie restaurante en winkelsentrums in Protea Village en die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lynette W
5.0
Absolutely stunning. Ek het baie lekker by Langbeentjie gebly. Baie oulike plekkie en was perfek vir my en my dogtertjie. Die host is ook baie aangena...
Sien meer
Okt 2025
Jullian F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig leefbaar privaat rustig. Baie, baie lekker gebly, was regtig stil en rustig.
Sep 2025
Daniëlle K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil wat nodig was. Dit was 'n goeie plekkie en vir rus. Het baie lekker gebly.
Jun 2025
Fabio M
Gesin met tieners
5.0
Staff very friendly. Great customer service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jules C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Peaceful and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langbeentjie Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c079430c24c9647b07eddf4f7adf8c746bf13e6ce329ca28f9d0da3a7aad8c380f65e77296ae73dffe68424bc494c712cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 11 Langbeentjie Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.883908903299 18.716290328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang