Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Protea Village besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Protea Village.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Village akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Village Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Brackenfell, Protea Village

Cozy Townhouse bied gemaklike gastehuisverblyf in 'n meenthuis wat met die eienaar gedeel word. Dié meenthuis is in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km van Brackenfell af. Verblyf word in 2 en suite-g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Brackenfell, Protea Village

Die Leeukop is 'n ruim selfsorg-huis vir 5 in Protea Village, Brackenfell. Die dubbelverdieping huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste verdieping het die hoofslaapkam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Protea Village

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Protea Hoogte

Bottelary Inn bied gerieflike selfsorgverblyf in Protea Hoogte, Brackenfell. Verblyf word aangebied in eenhede wat 2 tot 6 gaste kan huisves. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, of 'n kombinasie van die tw...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Brackenfell Suid

Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die Protea Heights-woonbuurt in Brackenfell. Dié area bied gerieflike toegang tot die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville Wynroete en die N1, N2 en R300. Verblyf w...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R600
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Protea Hoogte, Brackenfell

Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Protea Hoogte, Brackenfell

Hidden Zen Self-catering is in Proteahoogte in Brackenfell en bied gehalteverblyf aan ’n sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale. Verblyf word gebied in 'n keu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Hoogte, Brackenfell

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis. Die gastekamer bied ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Hoogte, Brackenfell

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorgi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]