+28
Selfsorg in Plettenbergbaai

Langdown Loft

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 10 Langdown Ridge, 1 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600, Langdown Ridge Unit 10, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Langdown Loft is 'n lieflike selfsorg-dorpshuis geleë in 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdieping-dorpshuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim onderdak-patio met 'n buite-eetarea, 'n braai en 'n omheinde tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lookout-strand ongeveer 1.2 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, kajakvaart, visvang, bootvaart en branderplankry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Unit 10 Langdown Ridge, 1 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600, Langdown Ridge Unit 10, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Unit 10 Langdown Ridge, 1 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600, Langdown Ridge Unit 10, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA947f87890a71e46e6eae5daadca4fc22c58d87315ba8e9e24f6ab22637b76e1e0f4853b9602d10b09236487d9391e49c5436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense Unit 10 Langdown Ridge, 1 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600 Langdown Ridge Unit 10 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0524463 23.365755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang