+38
Selfsorg in Langebaan

Langebaan Villa's Kite House

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Main Street, Langebaan Villas, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Langebaan Villa's Kite House is net 1 minuut se stap vanaf die strand en bied heerlike selfsorgverblyf aan gaste wat uit die gewoel van die alledaagse lewe wil ontsnap.

Hierdie bekoorlike en lugtige eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n knus dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank en stoele. Die sitkamer is perfek om te ontspan en het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n braai-area buite en veilige parkeerplek. Die verblyf bied maklike toegang tot nabygeleë toeristedorpe, ongerepte strande, skilderagtige wynplase, bekoorlike restaurante en winkelsentrums.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Main Street, Langebaan Villas, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Villa's Kite House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

13 Main Street, Langebaan Villas, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9417dc2e59539774f45e481c468e0fb3e76c9d466d7c682e94200f31483cf0c9c0b42f1dd7c93484cfe4ae5b24ee520cd48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 13 Main Street Langebaan Villas 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.082745106221 18.032528548835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang