Pick your preferred language

English

Afrikaans

+62
Gastehuis in Oudtshoorn

Langenhoven B&B

  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 124 Langenhoven Road, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Langenhoven B&B, 'n 3-ster-gegradeerde instansie, is sentraal geleë en bied 7 skoon, bekostigbare en suite-kamers met al die benodigdhede. Om by ons te bly gee jou die geleentheid om Oudtshoorn en sy omgewing te verken.

Ons verblyf bestaan uit 3 tuinkamers en 4 kamers in die hoofhuis - almal met hul eie ingange vanaf die tuin. Die kamers wissel van dubbel-, tweeling- tot gesinskamers. Linne, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en daar is 'n TV met DStv en plaaslike kanale, gratis WiFi en 'n yskassie in elke kamer. Slegs sommige van die kamers het lugversorging. 'n Haardroër is beskikbaar op versoek by ontvangs.

Maak seker dat jy ten minste twee of drie dae oop hou wanneer jy Oudtshoorn besoek, jy sal verbaas wees oor wat die dorp bied.

Verblyfgeriewe sluit 'n swembad, wasgoeddiens en 'n komplimentêre kroeg in. Ons het 'n braai-area en lapa waar gaste kan ontspan en 'n drankie kan drink.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and pleasant. Pleasant, safe and joyful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Hannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Aanbeveelbaar! Ons sal weer besoek. Aangename verblyf. Die gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Heerlike ontbyt.
Nov 2025
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld; puik veilige ligging. Rustige tyd gehad.
Aug 2025
Inamari V
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Heerlik skoon, netjies en naby aan alles wat ons wou sien.
Okt 2025
Leon H
Saam met lewensmaat
4.6
Voldoende vir ons behoeftes. Eienaar was baie tegemoetkomend met ons fout met datums, het ook 'n plan gemaak vir ons wat 'n karavaantjie saamgesleep h...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Langenhoven Road, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langenhoven B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 870
per nag, vir 1 mens
Bespreek

124 Langenhoven Road, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjg2MDBmLTA4OTUtNDhjNi04MGYxLTJlOGM5NGFkOWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 1 mens 205 5 1 4 124 Langenhoven Road Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.601111110238 22.207857817411
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang