4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Langhuis @ Boskloof Swemgat is 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei, 'n manjifieke ongerepte area wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n gunsteling rotspoel wat die rivier in die middel van die land "Swemgat" vorm.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie, terwyl hulle die uitsig oor die omliggende platteland geniet.
Hout en tuisgemaakte produkte is by die kiosk te koop. Gaste kan swem en visvang in rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes aandurf. Kinders kan die plaasdiere geniet en met buise in die rivier speel. Die verblyf het 1 000 bome oor 11 hektaar en is die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 417
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Langhuis @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang