Lani's Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Irwin street Musina, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lani's Guest House bied gastekamers en is in Musina geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek op pad na die Beitbrug-grens wat 21 km weg en 70 km van die Venitia-myn af is.
Verblyf by Lani's Guest House bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, twee driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed, en elke kamer het toegang tot 'n aparte privaat of gedeelde badkamer. Daarbenewens bevat elke kamer gratis WiFi en lugversorging.
Die eiendom maak gebruik van sonkrag en alle geriewe kan tydens beurtkrag gebruik word.
Die gastehuis beskik ook oor 'n braai-area met 'n Bluetooth-musiekstelsel, 'n swembad en veilige parkering vir voertuie. Die eiendom is ook naby skole, winkels, 'n Spar-supermark en die Musina Natuurreservaat geleë en is 6 km van die gastehuis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leilani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 38 Irwin street Musina, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Lani's Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Irwin street Musina, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang