Musina Akkommodasie by Lani's Guest House | LekkeSlaap
+21

Lani's Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinstraat 38 , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lani's Guest House bied gastekamers in Musina en is ideaal vir oornagverblyf onderweg na die Beitbrug-grens van Zimbabwe wat sowat 21 km ver is.

Daar is 5 kamers en elke kamer het ‘n dubbelbed, 2 driekwartbeddens of ‘n koningingrootte-bed, asook ‘n aparte privaat of gedeelde badkamer. Elke kamer het ook WiFi en lugversorging.

Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied ook ‘n braai-area, swembad en veilige parkeerplek. Dis naby skole, winkels en Spar, en Musina Natuurreservaat is 6 km van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Lani's Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Irwinstraat 38 , Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Lani's Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinstraat 38 , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy14Ojjr4geLvwZ6xdv5DhqohUprwBxOV92uWJOtEL10DQwtKiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 38 Irwin street Musina Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -22.35378 30.04201
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za