4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Laragne At Happy Valley is in Franschhoek by die Happy Valley-gastelodge geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n klein gesin is.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en 'n toilet en die ander met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Franse deure in die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die welige tuin. Gaste het toegang die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die La Motte-wingerd en -voetslaanroete is stapafstand vanaf die lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Laragne At Happy Valley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang