4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Larola 37 is 'n lieflike selfsorg-dorpshuis in die klein dorpie Clarens. Die huis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit 'n etenstafel en stoele, 'n TV, gratis WiFi, 'n klein tuin met buitesitplek, braaigeriewe en onderdakparkeerplek in, ongeveer 100 m van die eenheid af en vereis die gebruik van trappe.
Ons is omring deur Clarens se pragtige natuurskoon en vriendelike mense.
Voel gerus vry om ons te kom besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Larola 37 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang