+7
Selfsorg in Cannon Rocks

Laslappie Akkommodasie

4 gaste

0 slaapkamers

3 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 99 Futter Street, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Laslappie Akkommodasie bied gemaklike oornagverblyf in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Die huis is stapafstand van die strand, winkels en 'n staproete.

Die huis is geskik vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof en mikrogolfoond. Gaste moet hul eie skoonmaakprodukte saambring. Die eenheid het 'n TV en WiFi en gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir die DStv hê.

Daar is 'n braai op die stoep en onderdakparkering op die perseel.

Let asseblief daarop dat dit 'n klein dorpie met beperkte selfoonsein is.

Gaste kan swem, diepseevisvang, branderplankry, perdry en stap in die omgewing geniet.

Daar is 'n klein, oulike restaurant, Die Roes, wat sy beste see-uitsig bied. Stap al langs Boknesstrand waar jy 'n lieflike swemstrand en braaigeriewe sal vind. Van Boknesstrand af kan fiks stappers en draffers hul pad na Diaz Cross maak, 'n historiese landmerk met 'n pragtige uitsig. 'n Maksimum van 4 dae word toegelaat; langer verblyf word verkies met vooraf bespreking.

Klein troeteldiere is welkom – honde nie groter as byvoorbeeld Maltese poedels nie. Troeteldiere moet vooraf gereël word en benodig vooraf goedkeuring.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 99 Futter Street, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Laslappie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

99 Futter Street, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74361ec821ab4ae7a6349ce50190dd082be69177a45293ce823de0d83d14702fe7931d103ac89217c33ef5a5c53208fa1b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 99 Futter Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.750993 26.533464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang