Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laslappie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laslappie Akkommodasie bied gerieflike vakansieverblyf in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Die woonstelletjie is stapafstand vanaf die strand, en naby winkels en 'n voetslaanroete.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolf. Gaste moet hul eie skoonmaakbesonderhede saambring. Die eenheid het 'n TV en WiFi en gaste moet hul eie inteken-besonderhede vir DStv hê.

Daar is 'n braai-area op die stoep en onderdakparkeerplek op die perseel.

Neem asseblief kennis dat dit 'n klein dorp met beprekte selfoonsein is.

Gaste kan gaan swem, diepsee-visvang, branderplankry, perdry en voetslaan in die area.

Hier 'n oulike restaurantjie, Die Roes, wat die mooiste uitsig oor die see bied. Boknesstrand kan kuslangs gestap word en daar is 'n heerlike swemstrand en braaigeriewe. Vanaf Boknesssrand kan die fikse stappers en drawwers 'n draai by Diaz-kruis gaan maak. Dit is 'n geskiedkundige plekkie met 'n prentjiemooi uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Laslappie Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Laslappie Akkommodasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Laslappie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Futterstraat 99, Cannon Rocks, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74361ec821ab4ae7a6349ce50190dd082be69177a45293ce823de0d83d14702fe7931d103ac89217c33ef5a5c53208fa1b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 99 Futter Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.750993 26.533464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem