Last Word Constantia
Beskrywing
Hierdie suites met lugversorging het 'n tuin-uitsig en beskik oor 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Daar is ook koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Verhitte handdoekrelings, kamerjasse en pantoffels is ook beskikbaar. 'n Luukse ontbyt, gratis kroegie, versnaperinge, tee- en koffieskinkbord en WiFi word voorsien. Verder is daar ook ondervloerse verhitting, sekere satelliet-TV kanale, 'n platskerm LCD-TV en 'n DVD-speler.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt en sommige drankies is ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bedkik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim gesinsgrootte-sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Luukse ontbyt, gratis kroegie, versnaperinge, tee- en koffieskinkbord en WiFi word voorsien. Verder is daar ook ondervloerse verhitting, sekere satelliet-TV kanale, 'n platskerm LCD-TV en 'n DVD-speler.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt en sommige drankies is ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites met lugversorging bied direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad en het 'n tuin-uitsig, aparte sitarea en 'n TV-area. Daar is koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Verhitte handdoekrelings, kamerjasse en pantoffels is ook beskikbaar. 'n Luukse ontbyt, gratis kroegie, versnaperinge, tee- en koffieskinkbord en WiFi word voorsien. Verder is daar ook ondervloerse verhitting, sekere satelliet-TV kanale, 'n platskerm LCD-TV en 'n DVD-speler.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt en sommige drankies is ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites met lugversorging het 'n privaat stoep wat na die tuin lei. Daar is ook koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Verhitte handdoekrelings, kamerjasse en pantoffels is ook beskikbaar. 'n Luukse ontbyt, gratis kroegie, versnaperinge, tee- en koffieskinkbord en WiFi word voorsien. Verder is daar ook ondervloerse verhitting, sekere satelliet-TV kanale, 'n platskerm LCD-TV en 'n DVD-speler.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt en sommige drankies is ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spaanschemat rivier-weg 34, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom