4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Laing Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lavendale is in die hartjie van Barrydale en is 'n vakansietoevlugsoord met uitsigte oor laventelvelde, wat dit die perfekte wegbreek maak vir paartjies of gesinne wat op soek is na ontspanning en avontuur.
Dié ruim kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Let asb. dat die badkamer 'n paar treë buite die hoofgebou is.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, en 'n houtvuurstoof, asook 'n sentrale etenstafel. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n houtkaggel en 'n werkspasie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het die onderdakstoep 'n sitarea met Weber-braaigeriewe wat dit 'n ideale plek maak om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy die berg- en tuinuitsigte bewonder. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Laing Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavendale het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Laing Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang