+16
Gastehuis in Colesberg

Lavender Blue Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker. Vriendelike diens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend! Ek en my familie van Rusland het baie lekker gekuier. Ons sal weer kom 'n draai ry as ons in Colesberg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Lavender Blue Guesthouse
Dankie Francois vir die mooi resensie. Sien julle volgende keer!

Margeaux G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

A restful night's sleep, clean accommodation. Incredibly friendly hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Lavender Blue Guesthouse
Thank you so much for the warm review. Hope you have a stunning 2026!

Susan V
1 nag
3.2
Apr 2026

Goeie en skoon plek. Kort 'n paar goedjies om dit beter te maak. Kamer is netjies. Kort mikrogolf, melk, drinkwater, skottel vir vuil skottelgoed, handdoekhak of rail in badkamer, en naambord aan straatkant.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa L
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2026

Ons kon nie wag om so gou moontlik te ry nie. Was 'n baie ongemaklike nag met baie. Die gasheer het ons baie vriendelik verwelkom. Die kamer was ongelooflik koud. Geen lugversorger nie. Ek het gevra vir 'n heater wat die gasvrou vir ons gebring het. Sy was ook baie vriendelik. Geen TV nie, net Netflix, wat ok sou wees as dit gewerk het. WiFi was baie swak. Die stort voldoen nie aan veiligheidsstandaarde nie. Die trap is hoog en die binnekant van die stort vorm 'n wal wat die moontlikheid van val in die stort vergroot. Dit is 'n baie groot risiko. Oumense sal beslis sukkel in so 'n stort. Die oprit was baie nou, wat die intrek van die voertuig bemoeilik het, asook die uit reverse was moeilik. Die afdak/garage ruik vreeslik na kat piepie. Met die eerste oogopslag kry mens 'n onnet gevoel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Annamarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was koud, maar gerieflik. Ons ontvangs was hartlik. Ons het die eienaar deur die loop van die aand gebel om te help met die TV en hy was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfek vir oornag. Vriendelike diens. Rustige plek en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valeska B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Goeie oornag. Goed vir oornag. Naby aan restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2025

It was a good place to stay for one night. It was a lovely place to stay over for one night; however, the light in the bathroom was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize N
1 nag Saam met vriende
3.2
Jun 2025

Opknappingwerk was nie voltooi nie en die stort se ingang is skuins en baie glad. Die kamer was baie koud en daar was 'n snaakse reuk in die vertrek. Ek stel voor dat daar warm lakens op die beddens gesit word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Rufus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf836f0ff400964c6e58c41a1fe115010835e0c7a4755a1bc6248d4a45811d7b0286b59b6fe3ec8898665b90a8d67caa5c954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 11 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.719105054823 25.096740424633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang