+11
Selfsorg in La Provance

Lavender Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Madre / Ossie P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly, sal definitief weer hier kom ooslaap. Baie oulike en veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het heerlik gebly. Gawe gasvrou en als wat nodig is. N baie oulike en gemaklike oornagplekkie. Het als wat nodig is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lieflike plekkie. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmond R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Comfortable and convenient. Exactly what we expected. Comfortable and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Walter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Was very nice and good value for money. The host was friendly and very accommodating. It was very nice. The only issue was the dogs barking, but that was not in control of the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Darren W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable and pleasing. Very nice. Brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstaande, heerlik, warm, vriendelik, uitstekend toegerus. Lavender Cottage is 'n baie lekker oornag gewees. Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Heerlike koffie en beskuit gekry en die ontvangs was baie gasvry gewees. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kogilambal Jayshree N
1 nag
5.0
Feb 2025

Enjoyed my stay, and Hester was so lovely and welcoming, after a long drive. Wil. Enjoyed my stay, and Hester was so lovely and welcoming, after a long drive. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milly V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vreedsaam, netjies, hartlik. Baie lekker sentraal en naby aan alles. Ons is hartlik ontvang. Hester het ons gehelp met navrae. Dit was 'n bonus om vars geplukte rose uit die tuin te kry. Dit het die kamer gevul met die lieflikste geur. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Een nag. Ons was vriendelik verwelkom deur Hester. Sy het vooraf moeite gedoen om ons van die beurtkragskedule te voorsien sodat ons geweet het hoe om ons reëlings te tref. Daar was ook vars melk en gebottelde water in die yskas, met ons aankoms. Die area was baie stil en ons kon 'n goeie nagrus inkry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Van Riebeeck Street corner of Edeling Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c90f22e8adcfea3c5d46e1aa12ffe80e0abc96373a84fc7fb10f356f79e79944308b1e2b9f8f9bf36181bb5f3b6656724e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 16 Van Riebeeck Street corner of Edeling Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.242876730543 28.319284962633

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang