Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van La Provance

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van La Provance van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy La Provance besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Provance.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Provance akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Provance Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Provance Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provance

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 2 gaste...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in La Provance

Birch Bush B&B bied luukse B&B en suite-kamers en 2 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Ons konferensiesaal het geriewe wat kan voorsiening maak vir tot 30 gaste. Spyseniering vir m...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provance

Gemsbok Cottage is in Bethlehem en bied verblyf aan 2 paartjies of 'n gesin van 4. Die kothuis het 2 slaapkamers wat saam of apart bespreek kan word. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Provance

Krith Guest House and Self-Catering is in die rustige woonbuurt La Provence geleë, net 1,8 km van die N5 af met gerieflike toegang tot die plaaslike lughawe. Die gastehuis het 'n uitsig oor die Kloof Natuurreservaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provance

'n Rustige ligging in 'n stil voorstad van Bethlehem, geleë naby die Spur, Wimpy, Casino en lughawe. De la Sun Gastehuis het 5 slaapkamers, en 4 oumawoonstelle beskikbaar, met selfsorgkombuise, geskik vir oornagbe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf La Provance

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem,
Malotiroete

Hartlik welkom by De Zonnebloem Gastehuis in Van Riebeeck straat 8, Bethlehem. De Zonnebloem is ‘n gesellige, veilige gastehuis met 5 slaapkamers, ‘n ten volle toegeruste kombuis en 'n lieflike sit- en eetkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem,
Malotiroete

GooseBerry Guest House is in die dorpie Bethlehem in die Vrystaat geleë. Die gastehuis is ideaal vir kontrakteurs, sakereisigers of gesinne. Daar is 2 luukse kamers, 3 standaardkamers en 2 sakpas-duplekskamers. Al...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belmont,
Malotiroete

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belmont,
Bethlehem

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad. Dié gastehuis het 8 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 18 of apart. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama,
Malotiroete

The Zen Orchid B&B is in Bethlehem geleë en word deur die eienaar bestuur. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstop, naby verskeie geriewe. The Zen Orchid bied verblyf in 2 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die La Provance akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za