+11
Selfsorg in La Provance

Lavender Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Van Riebeeck Street corner of Edeling Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Lavender Cottage is naby Jordania Primêr en Witteberg Hoërskool in Jordania, Bethlehem geleë en bied oornagverblyf aan gaste.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n platskerm-TV, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met 'n patio wat buitemeubels het en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het ook maklike toegang tot Dihlabeng Mall wat 1 km ver is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Madre / Ossie P
5.0
Baie lekker gebly, sal definitief weer hier kom ooslaap. Baie oulike en veilige plek.
Apr 2026
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Gawe gasvrou en als wat nodig is. N baie oulike en gemaklike oornagplekkie. Het als wat nodig is netjies en skoon.
Mrt 2026
Niekie V
5.0
Lieflike plekkie. Baie vriendelike eienaar.
Sep 2025
Darren W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and pleasing. Very nice. Brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Fanie V
5.0
Uitstaande, heerlik, warm, vriendelik, uitstekend toegerus. Lavender Cottage is 'n baie lekker oornag gewees. Baie netjies, skoon en alles wat jy nodi...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Van Riebeeck Street corner of Edeling Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Van Riebeeck Street corner of Edeling Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c90f22e8adcfea3c5d46e1aa12ffe80e0abc96373a84fc7fb10f356f79e79944308b1e2b9f8f9bf36181bb5f3b6656724e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 16 Van Riebeeck Street corner of Edeling Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.242876730543 28.319284962633

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang