Lavender Simplistic
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 141 Mitchel Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lavender Simplistic is 'n knus eenheid in George, 'n dorp langs die bekende Tuinroete, ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Gerieflik geleë binne loopafstand van gewilde winkels, kafees en restaurante, bied hierdie eenheid 'n ideale basis om alles wat George bied te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 141 Mitchel Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 141 Mitchel Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang