+37
Gastehuis in Wakkerstroom

Laventaba Guest House

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 229 Uys Street, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Laventaba Guest House is 'n wonderlike, knus gastehuis met 'n plaasgevoel in die stil dorpie, Wakkerstroom.

Die gastehuis het 4 dubbelslaapkamers en 'n selfsorgkothuis genaamd, Joy Spring. Die en suite-slaapkamer het diep baddens waarin gaste kan ontspan of daar is badkamers met storte ook ─ dit hang net van hul beskikbaarheid en gaste se voorkeur af. Twee van die kamers het elkeen 'n kaggel.

Laventaba Guest House is perfek vir verblyf vir jou troue, 'n wegbreek-voëlkyknaweek of net 'n plekkie waar jy weer bietjie spesiaal kan voel. Die gasvrye eienaar sal verseker dat jy heeltemal gemaklik en ontspanne is te alle tye. Ons is trots op die feit dat ons gekies is as die hoofhuis vir die stel van die fliek "Vrou Soek Boer" en is telke male al uitgelig in tydskrifte soos Weg, Go!, Platteland en Getaway.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan H
Saam met vriende
5.0
Onverbeterlike verblyf & gasvryheid. Voorreg om 'n paar aande te kon bly in gastehuis met soveel oudhede te sien & te waardeer. Gasvrou vriendelik & u...
Sien meer
Feb 2026
Wilhelm B
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker, dankie. Huislike plattelandse atmosfeer.
Okt 2025
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Wendy is 'n juweel. Sal jou nooit vergeet nie! Heerlik gebly. Die huis is 'n terugblik na 'n vergete tyd! Dit was kosbaar verby!
Jul 2025
Helena J
Saam met vriende
5.0
Hospitable, neat and truly a treat! Book at Laventaba for a spotless and wonderfully warm bed in a house full of old-world charm. The t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Pierre V
4.8
Ons het baie lekker gebly en die rustigheid van Wakkerstroom geniet. Ons het baie lekker gebly. Die rustigheid van Wakkerstroom is besonders.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 229 Uys Street, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga
  • Gaste dink Laventaba Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

229 Uys Street, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc99481ebff468c1ac2461d843a94febf62d8026451ea97cffcd0410e62fd656a646d193cd9b204a2f648b334ef85810d9696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 229 Uys Street Wakkerstroom 2048 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.358064705049 30.146029153442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang