LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laventaba Guest House | LekkeSlaap
+23

Laventaba Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Uys Straat, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Laventaba Guest House is 'n wonderlike, knus gastehuis met 'n plaasgevoel in die stil dorpie, Wakkerstroom.

Die gastehuis het 3 dubbelslaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n geelhoutkaggel en 100% katoen-perkallinne. Die en suite-slaapkamer het diep baddens waarin gaste kan ontspan.

Laventaba Guest House is perfek vir verblyf vir jou troue, 'n wegbreek-voëlkyknaweek of net 'n plekkie waar jy weer bietjie spesiaal kan voel. Die gasvrye eienaar sal verseker dat jy heeltemal gemaklik en ontspanne is te alle tye. Ons is trots op die feit dat ons gekies is as die hoofhuis vir die stel van die fliek "Vrou Soek Boer" en is telke male al uitgelig in tydskrifte soos Weg, Go!, Platteland en Getaway.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Laventaba Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 229 Uys Straat, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga
  • Gaste dink Laventaba Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Uys Straat, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YThiN2RiLWIxZDMtNDY3YS04MDUxLTAzMWI5NWZlNDkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 229 Uys Street Wakkerstroom 2048 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.358064705049 30.146029153442
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!