LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laventaba Guest House | LekkeSlaap
+23

Laventaba Guest House

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Laventaba Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marnus S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, goeie kliëntediens.

Wendy is rêrig 'n uitstekende gasvrou. Huis is baie skoon en netjies, ontbyt was baie lekker.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much for a fabulous review. It was an absolute pleasure.

Laventaba Guest House
Debbie G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

The hostess was amazing

Lovely place with beautiful decor

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much!

Laventaba Guest House
Michelle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Dit was 'n kort kuier maar baie aangenaam.

Dis 'n baie mooi huis en baie gasvry.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much, Michelle.

Laventaba Guest House
Jomarié O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarié O
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik.

Pragtig. Net soos die fliek.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much for you lovely remarks.

Laventaba Guest House
Jason H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad!

Ons verblyf by Laventaba was regtig wonderlik! Wendy se diens was wonderlik en ons het tuis gevoel terwyl ons by die gastehuis was! Sal regtig aan enigiemand aanbeveel vir die toekoms!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a truly lovely stay!

Our stay at Laventaba was really great! Wendy's service was awesome and we felt at home while at the guesthouse! Would really recommend to anyone for the future!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lydia N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjarmante verblyf op unieke dorp.

'n Kuier in hierdie besonderse huis met sy ouwêreldse sjarme is 'n verkwikkende ondervinding. Heerlike ontbyte en 'n knetterende kaggelvuur teen die winterkoue - wat kan 'n mens meer vra.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much Lydia for your kind remarks. Please, can you tell us where we can improve? It is sometimes difficult to keep everything dust free in Wakkerstroom especially at this time of year. I am grateful for the feedback and review.

Laventaba Guest House
Annalet B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker snoesig, Laventaba gastehuis vat jou terug in tyd. Sal enige tyd weer daar oornag.

Uitstekende bestemming! Gaan kuier graag weer by Laventaba. Mal oor die interieur van die gastehuis.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much for you lovely review, Annalett, so sorry I wasn't here.
I am alive, which is great.

Laventaba Guest House
Hugo S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kunstige akkommodasie met 'n romantiese gevoel. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het Wakkerstroom as 'n tussenstopbestemming probeer op pad Johannesburg toe, nadat ons in Harrismith in die verlede gebly het. Die akkommodasie was waarvoor ons gehoop het - 'n baie goeie en vriendelike chalet. Wendy was baie vriendelik en behulpsaam om ons die oggend te bel om die beste roete te kies en toe ons daar kom, raad te gee oor waar om te eet. Enkele opmerkings: Dit sal goed wees as die chalet 'n klein bad kan hê waar die reling is vir daardie koue winteraande!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic arty accommodation with romantic feel and touches. Hostess very friendly and helpful.

We tried Wakkerstroom as a stopover destination on our way to Johannesburg having stayed in Harrismith in the past. The accommodation was what we hoped for - being a very arty and friendly chalet. Wendy was very friendly and helpful phoning us in the morning to assist us in our route selection and when we got there giving us some advice on where to eat. Some comments: It would be great if the chalet could have a small bath where the clothes rail is for those cold winter nights!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much for your great comments.
Regards, Wendy.

Laventaba Guest House
Dietmar D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietmar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, goed geleë.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much for your great review. It was a pleasure having you all.

Laventaba Guest House
Zuane P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zuane P
Gesin met klein kinders

Had a lovely stay and would recommend the Laventaba Guest House.

Wakkerstroom is a little town with lots of history and Laventaba Guest House reflects exactly that. The owner was friendly and kind. The breakfast was unique and delightful.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much Zuane. It was a pleasure to have you all.

Laventaba Guest House
Morgan G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morgan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation in Wakkerstroom.

Comfortable and clean accommodation located centrally.

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you both so much.
Regards,
Wendy

Laventaba Guest House
Francois N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Sien sterre.

Johan D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laventaba is 'n uitstekende gastehuis en Wakkerstroom 'n uitstekende bestemming!

Wendy was die perfekte gasvrou. Van die warm ontvangs met die intrapslag tot met ons vertrek het sy ons tuis laat voel. Die kamers is keurig versorg en gemeubileer. Sal beslis aanbeveel!

Laventaba Guest House's terugvoer

Thnk you all so much for your kind remarks.?

Laventaba Guest House
Simone A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op die platteland!

Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die huis het 'n warm atmosfeer, kamers is netjies en ruim en die personeel het uit hul pad gegaan om ons behoeftes te vervul. Laventaba Guest House sal ons definitief weer sien!

Laventaba Guest House's terugvoer

Thank you so much for your kind words. You were both wonderful guests.

Laventaba Guest House
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Uys Straat, Wakkerstroom, 2048, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YThiN2RiLWIxZDMtNDY3YS04MDUxLTAzMWI5NWZlNDkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 229 Uys Street Wakkerstroom 2048 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.358064705049 30.146029153442
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!