+21

Lavita eBella

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Argyl Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavita eBella bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Wellington in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n tafel met 2 stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die woonstel is gekoppel aan die hoofhuis se sonkragstelsel en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Buite is daar sitplek en 'n braai-area. Gaste het ook toegang tot 'n swembad om in af te koel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en dit word deur Berg-an-Dal Patrols gepatrolleer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annette N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, ontspannend. Sal Lavita eBella beslis aanbeveel. Die woonstel was baie netjies en skoon, en het alles wat jy nodig het.
Okt 2025
Linia S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and peaceful. Such a great stopover after our wedding!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jan B
5.0
Ruim, skoon, netjies. Sien sterre.
Apr 2025
Gerhard J
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, netjies en smaakvol. Baie ruim, netjiese en gemaklike verblyf. Eenheid baie smaakvol toegerus. Wens ons kon langer bly. Sal vir seker weer terug...
Sien meer
Mrt 2025
Hanli D
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het 'n heerlike vriendin wegbreek naweek gehad. Ons 2 vrouens het heerlik gekuier. Alles was netjies, gemaklik en goeie voorsiening vi...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Argyl Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavita eBella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Argyl Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb476c82ee60be6dff3d090e339412c5b85e2d4d4eeeb40ded94f6c45e6cdecf3fcb886fcea88f91195cb6872c5cb50827c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 4 Argyl Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.633592963976 19.022802964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang