3 L'Azur vakansie woonstelle
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
L'Azur vakansie woonstelle is in Wildernis naby George Lughawe en is stapafstand vanaf restaurante en koffiewinkels.
Hierdie selfsorgeenheid is op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Een badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid het 'n sit area en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, lugbraaier en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. DStv en Wi-Fi is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n buite sit area, gasbraai en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die see is sigbaar vanaf die stoep area asook uit die hoofslaapkamer
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, stap, fietsry, swem, visvang en verskeie besienswaardighede in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang