3 L'Azur vakansie woonstelle
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
L'Azur is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die kusdorp Wilderness. Die eiendom is binne loopafstand van plaaslike restaurante en koffiewinkels geleë en bied uitsigte oor die see vanaf die patio en die hoofslaapkamer.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier en skottelgoedwasser. 'n Televisie en WiFi is beskikbaar, met DStv en internettoegang op aanvraag teen 'n bykomende koste.
Die eenheid beskik oor 'n buitesitarea met 'n gasbraai vir gaste se gebruik. Veilige parkering word op die perseel vir een voertuig voorsien.
Die eiendom is binne 'n radius van 20 km vanaf George Lughawe en die Garden Route Mall geleë. Plaaslike aktiwiteite in die Wilderness-area sluit in voëlkyk, stap, fietsry, swem en visvang. Gaste kan ook die verskeie uitkykpunte en natuurlike besienswaardighede in die Wilderness Nasionale Park verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterside Road, L'Azur Flats 3, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang