2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Rheenendal Road, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lazy Leopard Forest Retreat bied romantiese selfsorgkothuise en vakansie-chalets in Rheenendal Ramble op die Tuinroete. Die Outeniekwa-berge vorm die agtergrond van dié perseel, wat ook 'n uitsig oor die Knysnawoud bied.
Verblyf is in 2 selfsorgeenhede beskikbaar wat elkeen vir 'n paartjie geskik is. Die eenhede is ten volle gemeubileer, beskik oor selfsorgkombuis en het braaigeriewe.
Die kothuise is baie privaat en spog met pootjiesbaddens buite op die dek en 'n uitstekende uitsig.
Lazy Leopard en die omliggende omgewing bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite soos wandelinge in die woud, 'n swembad, voëlkyk en roei in die rivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rheenendal Road, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Leopard Forest Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rheenendal Road, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang