+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mario N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Kon beter gewees het. Ons kon net 3 aande bly weens die geraas op die dak. Ongelukkig was daar kontrakteurs wat met die ligverkoelers moes diens. So dit was baie steurend. WiFi was ook met tye af. Wel 'n great plek! Ons is in gesprek met die eienaar om vir ons die balans van aande te gee. Eish, wat stel jul voor?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kara M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Great location! This place has everything one needs. I will recommend to anyone. Great location! This place has everything one needs. I will recommend to anyone and will be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige omgewing en baie plekke om te besoek, asook die winkels en restaurante. Baie netjiese eenheid met pragtige berguitsig. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die plek is netjies, goed ingerig en veilig met lieflike uitsig. Daar was aanvanklik 'n bietjie verwarring oor die eenheid se sleutel wat gesoek was. Die sleutel is gevind en ons kon tuisgaan in 'n baie mooi en netjiese plek. Daar kom werklik niks kort nie. Dit is 'n pragtige en netjiese plek wat ons enige tyd sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaune D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing. What a surprise, what a place with a view. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Reen reen reen. Die gerieflike blyplek en die beskikbaarheid van al die DStv kanale het opgemaak vir die aanhoudende reen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Beautiful accommodation. Clean with beautiful decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Fantastic accommodation, centrally located with great Wi-Fi. The arrangements were effortless between you and the accommodation management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ruim eenheid met mooi uitsigte op die berg, baie sentraal geleë. Plek is ruim en het pragtige uitsigte. Gasheer is vriendelik. Ongelukkig kon ons nie TV gebruik nie en dus geen toegang tot enige TV-kanale, Netflix of YouTube nie . Kragonderbrekings was nie aangenaam nie en die rugsteunprogram is baie basies. Dit voel asof dit opgegradeer behoort te word. Die rugsteen battery maak ook heeltyd 'n hinderlike geraas as die battery gelaai word. Die matras in die hoofslaapkamer behoort vervang te word, dit is hol en veroorsaak rugpyn vir kliente. Andersins heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

'n Franschhoek kuier is net goed vir die siel. Fantastiese plekkie. Lekker ruim en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Royden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Unit 27, Le Bourgette, Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f104de050f426ce221bac0e1a4acddd2890d4859e2eaff8d1a0f838dd4889f9990825ea1e208c1b6253d979d3edae3c7e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Unit 27, Le Bourgette Reservoir Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.908121069705 19.126463751451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang