Le Cozmo Guest House
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartlaan 101, Meyersdal, Alberton, 1447, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 400 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Le Cozmo bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf in Meyersdal, Alberton, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis beskik oor 7 kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het addisionele geriewe soos lugversorging, 'n haardroër, 'n lessenaar, 'n stoel, 'n kluis, 'n verwarmer, 'n TV met DStv-kanale, WiFi en 'n yskassie met voorraad. Elke kamer lei na die binnestoep.
Gaste kan ook gebruikmaak van die verhitte gemeenskaplike swembad of die gemaklike buitemeubels. Ontbyt word in die eetarea bedien. Konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Hartlaan 101, Meyersdal, Alberton, 1447, Gauteng
Sien meer verblyf in Meyersdal Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartlaan 101, Meyersdal, Alberton, 1447, Gauteng
- Geen kinders onder 18