- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Le Larich is in die hartjie van Lutzville geleë en bied verblyf aan in lieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Albei kamers het lugversorging en 'n TV.
Die kamers deel die kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, en braaigeriewe kan voorsien word.
Le Larich is stapafstand vanaf die sakekern, 'n verskeidenheid winkels, 'n apteek, hotel en banke. Die Lutzville-wingerd en -gholfbaan is ook net 1 km ver en 28 km agter die stuur sal jou tot in die lieflike Strandfontein bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Analene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Larich Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang