Le Larich Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Le Larich is in die hartjie van Lutzville geleë en bied verblyf aan in lieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 mense het.

Die kamers het almal lugversorging en is ingerig met gemaklike dubbelbeddens of koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Ons voorsien al die nodige linne en handdoeke. Elke kamer het ook 'n TV met DStv.

Die kamers deel die gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, en gaste het ook toegang tot 'n lapa met 'n swembad - let asseblief daarop dat jy vooraf reëlings moet tref vir gebruik van die lapa en swembad.

Le Larich is stapafstand van die sakekern, 'n verskeidenheid winkels, 'n apteek, hotel en banke. Die Lutzville wingerde en gholfbaan is ook net 1 km ver en 28 km agter die stuur sal jou tot in die lieflike Strandfontein bring.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Larich Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R720 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za