Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Maritza M
1 nag
5.0
Feb 2025

Very nice, beautiful, peaceful environment. Our stay was very delightful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
1 nag
4.2
Des 2025

Stort drain is gestop en nodig onderhoud. Teelepels sal waardeer word. Baie lekker gebly - hulpvaardige eienaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Lekker. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Very peaceful. Was a cute place to stay at. Only stayed for one night but will definitely recommend to people who are travelling down to Cape Town to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

My above ratings sum it up. I was very happy with my stay! I was locked out from the main gate and had to jump over the wall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe F
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie vriendelike en behulpsame diens. Geen load shedding by gastehuis nie en lekker warm komberse vir die koue is 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Rus vir my siel. Rustige atmosfeer, netjies en skoon, privaat, die geld werd. Lieflike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
Le Roux B&B
Beulah Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en hoop ons sien julle gou-gou weer. Carine le Roux

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Carine
Le Roux B&B
Ina Z Baie dankie vir die resensie. Weens Loadshedding het ons geweldig probleme met ons telefoon seine. Baie dankie dat u onder ons aandag gebring het van dakwaaier en stortdeur, daar is onmiddellik aandag gegee aan die probleme. Carine le Roux

Karin N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie netjiese plek. Baie gasvry! Netjiese gastehuis! Die vol gasoond is 'n groot pluspunt veral in "loadshedding". Dame het ons so mooi gehelp met ons olike baba! Baie dankie! Ons waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Le Roux B&B
Hallo Karin Baie dankie vir jul verblyf hier by Le Roux Gastehuis.. Ons Leuse is: Vriedelikheid, Netheid en Goeie Diens. Hoop ons sien julle gou weer.. Carine

Broderick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Comfortable, clean and amazing hosts. This is really a comfortable stay and very restful. Everything inside the unit tastefully done and in good working order. The hosts were most accommodating and went the extra mile for us. just awesome people. Will be back when again in the area. Make the effort to stay over there if you can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Le Roux B&B
Baie dankie Broderick en Verona. Was soo lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Church Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589c6d5b60c601d99ea7b46a95c3b42a60e21c8e3491a20e509a01d940163788e3cc23a94b06757ef93f61f049a3adc5e62e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 19 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.49152207875 21.266284618138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang