LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Roux B&B | LekkeSlaap
+22

Le Roux B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Le Roux B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chanene P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanene P

Convenient, safe location.

It was a convenient and safe location. The rooms were spacious and clean but dated and need a bit of TLC. Most rooms overlook a courtyard parking area. Ideal for an overnight stay but perhaps not for a long stay. Good value for money.

Broderick H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Broderick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and amazing hosts.

This is really a comfortable stay and very restful. Everything inside the unit tastefully done and in good working order. The hosts were most accommodating and went the extra mile for us. just awesome people. Will be back when again in the area. Make the effort to stay over there if you can.

Le Roux B&B se terugvoer

Baie dankie Broderick en Verona. Was soo lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.

Le Roux B&B
Len R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fair.

Booked for two single beds and were put in a room with a double and a singe in two different rooms.

Elmarie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige aangename verblyf met vriendelike en behulpsame diens.

Eienaars het ons met soveel vriendelikheid ontvang en kom seker maak dat ons kampering aangenaam is. Die enigste negatief was dat dit oor Oujaar/Nuwejaar was en met die ligging binne die dorp, was dit baie luidrugtig, maar dit sal maar oral in 'n dorp so wees. So geensins iets wat eienaars daaromtrent kan doen om dit te verhoed nie. Glo deur die res van die jaar sal dit baie stil wees en baie aangename ondervinding wees. Weereens dankie vir vriendelike diens.

Amelia V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V
Gesin met tieners

Wat 'n verrassing. So so skoon, privaat en alles wat mens nodig het. Rustig, veilig en stil.

Ons het reeds na sononder arriveer. Plekkie is super stil, verskriklik skoon en het sonkrag. Alles wat ons nodig gehad het vir lekker slaap en rus.

Lewina E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewina E
Saam met vriende

Fantasties

Eienaars was deurgans baie vriendelik en hulpvaardig. Eerste keer om gebruik te maak van my tuisdorp se gastehuise, beslis 'n aangename ervaring. Goed ingerigte eenheid vir die prysklas. Ek maak gereeld gebruik van LekkeSlaap, veral op die N1-roete en dié was uitstekende waarde.

Kobus L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese ruim kamer met al die geriewe, rustige veilige area naby besienswaardighede.

Vriendelike diens, skoon netjiese kamer met koelkas, stoof en mikrogolf. Baie stil deel van die dorp, naby winkels en besienswaardighede. Ons het lekker ge-eet by Maud se Gat, Gypsy Bistro en Kanna se Kombuis.

Kobus N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Saam met vriende

Ongelooflike diens

Ons was 5 mans wat met fietse getoer het. Carine het ons met haar kar na 'n restaurant gevat en weer kom haal die aand. Ook 5 uur die oggend opgestaan om ons koffie en beskuit te gee voor ons gery het.

Le Roux B&B se terugvoer

Baie dankie Kobus. Waardeer dit regtig baie. Kom kuier gerus weer by Le Roux B&B.
Groete
Carine

Le Roux B&B
Riaan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Enkelreisiger

Great Overnight Stay.

The venue is a highlight when travelling to Ladysmith and the surrounding area. The reception was friendly and the service efficient. The room was more spacious than I expected and in-room facilities was clean and just what I needed for my stay - a, fridge, microwave, cutlery, television and braai. The bathroom was en-suite which ensured more privacy. I arranged for breakfast - at additional cost - which was well enjoyed. I would highly recommend this venue for solo travelers, couples and young families.

Annalise S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Veilige parkering.

Badkamer teels het aandag nodig - weet nie of dit dalk as gevolg van water is wat teëlsement gevlek het nie

Le Roux B&B se terugvoer

Goeie dag

Sal aandag gee. Baie dankie dat u dit onder my aandag bring.

Carine

Le Roux B&B
Bobby M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby M
Saam met vriende

Baie vriendelike eienaar en dis lieflike, skoon verblyf.

Ons is oor die area se geskiedenis vertel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly owner and lovely, clean accommodation.

We were given a history of the location too!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Le Roux B&B se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Carine le Roux

Le Roux B&B
Robert C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in 'n klein dorpie.

Sou graag beter inligting wou gehad het oor ontbyt. Het by 'n b&b bespreek, maar moes blykbaar vooraf bespreek vir ontbyt.

Le Roux B&B se terugvoer

Goeiedag

Jammer, kom kuier gerus weer en kry 'n gratis ontbyt.

Carine le Roux

Le Roux B&B
Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmZ4gm6qzn6khF2eqJYmbaWAIBse4K4QKS2iB0QBCU0d6WC1mOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 19 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.49152207875 21.266284618138
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!