- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Leadwood Tree Safari Lodge bied 4 gemaklike selfsorg-, luukse, bosstyl-lodges geleë in die rustige area van die Hoedspruit Wildlife Estate, waar vlaktewild soos Sebras, Impalas, Koedoes, Wildebeeste, Kameelperde, Nyalas, Waterbokke en nog baie meer vrylik tussen huise en die wildernisgebied rondloop.
Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, en suite-badkamers en kombuise of kombuisies. Sommige eenhede het sitkamers met TV's met DStv en/of Netflix. Alle eenhede het WiFi. Hierdie eenhede is ook toegerus met 'n patio en 'n privaat ingang. Elke lodge het privaat braaigeriewe en veilige parkering. Daar is lugversorgers en plafonwaaiers in al die Boslodges. Die eenhede word gedurende die week skoongemaak en versien. Skoonmaakdienste is beskikbaar met vooraf reëlings oor naweke en openbare vakansiedae teen 'n bykomende fooi.
Toeriste-aantreklikhede sluit in selfryritte na die Krugerwildtuin, Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre en Blyde Dam Cruises. Voëlkyk, fantastiese restaurante en wynproe in die dorp, en perdry. Selfbestuurde wildkykritte, boswandelings en fietsroetes binne die landgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 189
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Leadwood Tree Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang