Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pierre L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie lekker en als wat mens nodig het. Hotel standaard. Die le Roux's het baie lekker by Le Blêr gebly. Dit is die perfekte oornagplekkie. Met ons aankoms is ons met ope arms deur die eienaars ontvang. Hulle het ons soos familie laat voel. Die eenheid voldoen aan hotel standaarde. En hulle gaan die ekstra myl om mens gemaklik te laat voel. Die braaihout staan gepak en die kouemelk van jou keuse wag vir jou in die yskas. Reg vir die boeretroos waarvoor jy heelpad al wag. Die eenheid het kraakvars wit beddegoed en handdoeke. Baie goeie kwaliteit beddens sowel as

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charla M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Baie goed. Baie netjies, goed toegerus, veilig. Vriendelike en effektiewe diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Fabulous. Absolutely the best. Puik diens. Super nice en skoon. Hulle gaan regtig die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik, vriendelik, veilig. Ons het definitief ons verblyf ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Vinnig maar geniet. Dit was lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis 'n plek wat ek beslis sal aanbeveel. Het sommer baie welkom gevoel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent / comfortable. Excellent stay, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjiese, veilige en gerieflike verblyf. Baie mooi, gerieflike, netjiese en veilige verblyf. Heerlik gebly en lekker buite voor die deur gekuier met die mooie uitsig oor die koringlande. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Vars blomme in die eenheid is so verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vriendelik en gerieflik. Andrea is baie behulpsaam en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

47 Merino Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee518bfd0e8ecb3f15938a6d715363f7a682c735e7759453293e60184a5a439a9530a254659e9dffd2fa75639b58eb96278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 47 Merino Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44376591742 18.726882445164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang