Le blêr

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charla M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Baie goed. Baie netjies, goed toegerus, veilig. Vriendelike en effektiewe diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Fabulous. Absolutely the best. Puik diens. Super nice en skoon. Hulle gaan regtig die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik, vriendelik, veilig. Ons het definitief ons verblyf ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Vinnig maar geniet. Dit was lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis 'n plek wat ek beslis sal aanbeveel. Het sommer baie welkom gevoel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent / comfortable. Excellent stay, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjiese, veilige en gerieflike verblyf. Baie mooi, gerieflike, netjiese en veilige verblyf. Heerlik gebly en lekker buite voor die deur gekuier met die mooie uitsig oor die koringlande. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Vars blomme in die eenheid is so verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vriendelik en gerieflik. Andrea is baie behulpsaam en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent accommodation, lovely host, good value for money. Our host was friendly and helpful, and the accommodation was not only stunning but also neat and clean. A gem that is well priced and good value for money. Will highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Le blêr
We appreciate your feedback very much! Thank you for choosing Leblêr.

Martin U
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Swartland gasvryheid op sy beste! Ongelooflik lekker gebly! Alles was perfek, skoon en netjies. Kan dit regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Merino Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee518bfd0e8ecb3f15938a6d715363f7a682c735e7759453293e60184a5a439a9530a254659e9dffd2fa75639b58eb96278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 47 Merino Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44376591742 18.726882445164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang