Leela’s Beach Sanctuary
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Marine Drive, Umtentweni, Port Shapstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Leela’s Beach Sanctuary bied die ideale kuswegbreekplek in Umtentweni, met direkte toegang tot die strand, en is perfek vir die hele gesin en groepe vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet in. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie gaste deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die huis spog ook met 'n goed toegeruste kroegarea.
Deur die skuifdeure kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area. Daarbenewens is 'n swembad beskikbaar vir gaste om te geniet. Veilige parkering word dwarsdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Marine Drive, Umtentweni, Port Shapstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Marine Drive, Umtentweni, Port Shapstone, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang