+82
Gastehuis in Leeudoringstad

Leeudoringstad Guesthouse 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Eleni D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Great, comfortable stay! The guesthouse is well situated for a stay while attending NAMPO. As a woman travelling alone, I felt safe and the accommodation had everything I needed for a very comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderful, friendly, clean. Had a lovely stay. The hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lovely stay. Place was neat, clean and spacious. Liana was a great host, very friendly. Would definitely recommend to anyone looking for a place to stay in Leeudoringstad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Many thanks for the great feedback, it is much appreciated.

Cobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Vir seker die beste verblyf in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Thank you for the positive feedback!

Pieter P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik geslaap, lieflike tuin en alles word goed onderhou. Ons het basies net daar geslaap, maar het geen probleme ervaar nie en heerlik geslaap. Die tuin is uitsonderlik mooi en word baie goed in stand gehou. Die trappe na sekere van die kamers toe is geweldig steil, maar daar is seker niks wat mens daaraan kan doen nie. Dit mag dalk net moeilik wees vir iemand met beweeglikheidsprobleme om dit te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Lindie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Exceptional! Keep it going! Friendly, welcoming and would recommend to anyone in the area! Tops!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Many thanks for your positive feedback and kind words! It was a pleasure to be your host.

René C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig en netjies. Ek en my man het Nampo bygewoon. Leeudoringstad is gerieflik naby aan Bothaville en Klerksdorp. Die pad tussen Bothaville en Leeudoringstad moes onlangs oorgedoen gewees het, want daar was geen slaggate nie! Pragtige pad! Ons is vriendelik ontvang en het rustig geslaap. Die gastehuis is goed ingerig. Ons sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Hi René, dit was ‘n groot voorreg gewees om julle as gaste te verwelkom! Baie dankie vir die mooi woorde! Dit inspireer ons na hoër hoogtes in dienslewering. Groete!

Rienette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en hartlike plek om te ontspan. Pragtige plek, kamer baie ruim en voldoen aan al ons vereistes. Baie vriendelik ontvang en alles vir ons gewys en verduidelik. Baie behulpsaam. Die plek is baie huislik, 'n lekker ontspan plek na 'n lang dag en pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit dien as motivering om nog beter diens te lewer!

Michelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Nampo oornag verblyf. Oornag gebly vir Nampo, perfek vir wat ons behoeftes was. Dit was dalk effens oudmodies, maar dit maak nie saak nie, omdat dit prakties en skoon was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Dankie vir die terugvoering.

Gerda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlik, dankie, heerlik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Dankie! Sien julle hopelik weer een van die dae!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.233059371938 26.23916702209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang