LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeudoringstad Guesthouse 1 | LekkeSlaap
+59

Leeudoringstad Guesthouse 1

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Leeudoringstad Guesthouse 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad in die plaasdorpie Leeudoringstad, sowat 50 km vanaf NAMPO geleë. Geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer wat jou pla nie. Die gastehuis bied slaapplek vir 15 gaste wat deel.

Daar is 6 smaakvol versierde en suite-slaapkamers, elk met lugversorging, verwarmer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike leefarea met 'n yskas en 'n koffiestasie. Die gastehuis het 'n lieflike buite-area met 'n swembad wat omring word deur groot groen grasperke en skadubome.

Die lapa is beskikbaar vir funksies, selfsorg en braai, maar moet vooraf bespreek word. Die area kan bespreek word vir 15 gaste.

Leeudoringstad is 'n klein en rustige dorpie wat perfek is vir bedrukte stadsbewoners wat wil ontspan en op soek is na 'n outentieke plaas-ervaring. Die dorp is 30 km vanaf Wolmaranstad, 70 km vanaf Klerksdorp en 50 km vanaf Bothaville wat die tuiste van die jaarlikse Nampo Landboukultuurskou is. Gaste kan 30 km buite die dorp, by die Wolwespruit, Natuurreservaat voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Leeudoringstad Guesthouse 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Gaste dink Leeudoringstad Guesthouse 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Leeudoringstad Noordwes
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 12:00 -27.233059371938 26.23916702209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!