Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation is in 'n klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir gesinne, paartjies of oornaggaste is.
Hierdie huis is oor d 100jaar oud, regte ou plaashuis gevul met 'n huislike warm atmosfeer.
Verblyf word in 5 kamers gedeel, 3 in die huis, en ook 2 slaapkamers buite met 'n ingang vanaf die tuin.
Die hoofhuis beskik oor 3 kamers met elk sy eie ensuite badkamer, kombuis en 'n leefarea.
Kamer 1: privaat ingang met kitchenette (yskas/vrieskas, mikrogolfoond) enkelbed. Eie ensuite badkamer.
Kamer 2: private ingang met dubbelbed, yskas/vrieskas en mikrogolfoond). Eie ensuite badkamer.
Kamer 3: (in d huis-1) dubbelbed met ensuite badkamer. Klein bar yskassie.
Kamer 4: (in die huis-2) 2 enkelbeddens met 'n slaapbank en eie ensuite badkamer.
Kamer 5: (in die huis-3) 3 enkelbeddens met eie ensuite badkamer.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en wat met breekware toegerus is. Die leefarea beskik oor 2 enkelslaapbanke, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel.
Daar is twee restaurante in die dorp waar gaste kan eet en wat heerlike kos bedien. Albei plekke het 'n kroeg vir 'n drankie.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
Sien meer verblyf in Leeudoringstad Noordwes
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom