+54

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yvette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Wonderlik. Ons het die afgelope naweek die wonderlikste tyd gehad by Leeupoort Plaashuis. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, kon ons voel hoe die rustigheid van die bosveld ons sommer dadelik laat ontspan. Die plaashuis is netjies, gemaklik en perfek toegerus met alles wat ’n mens nodig het vir ’n wegbreek. Ons het veral die stilte, vars lug en die pragtige natuurlewe geniet. Dit was ongelooflik om wild so naby te sien en soggens wakker te word met die geluide van voëls. Die atmosfeer is warm en verwelkomend, en dit voel regtig soos ’n huis weg van die huis. Dit was die perfekte plek om kwaliteit tyd saam deur te bring, te braai, te lag en net weer asem te haal. Ons sal beslis weer teruggaan en kan Leeupoort Plaashuis met ’n oop hart aanbeveel vir enigeen wat ’n rustige, onvergeetlike bosveldervaring soek. Baie dankie vir ’n onvergeetlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great. Was amazing gewees, het heerlik gerus en pragtige diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlet W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Asemrowend. Dit is werklik een van die mooiste plekkies. Was nou die 3de keer by die plaashuis, skoon goed voorbereid. Sal definitief voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great place. Great place for nature lovers. The area is quiet, a great breakaway location. Friendly town and a great house, very friendly host and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Leeupoort Plaashuis is baie netjies en goed ingerig, met 'n mooi bos uitsig. Baie lekker naweek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Jongh V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Weer kom kuier kuiertjie. Heerlike bosveld kuier in 'n uitstekend toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Leeupoort plaashuis sien ons definitief weer! Ons en ons vriende het beide klein kinders en wat 'n skat het ons nie ontdek nie. Die huis het alles wat jy benodig, is skoon en netjies, en ons het die plaashuis gevoel geniet. Die verskillende diere wat regdeur die dag kom draaimaak het vir eindelose vermaak gesorg. Ons sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

My new annual holiday destination. 3rd time back, 2nd time back at Die Plaashuise. 2025 will be a 3rd/4th time back. Suggestion: a small fence to be erected around the pebbled area and grass laid. Animals tended to box us into the house too often and kids couldn't play outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very nice stay. Love it. It was an amazing stay. We really enjoyed it and it is very well situated. Everything you need is there. Would definitely recommend and would love to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelma J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Net lekker. Baie lekker gebly. Sal weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 254

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 9)
Bespreek

343 Disa Paadtjie, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 9) 50 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang