Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Plaashuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 193

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Leeupoort Plaashuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Veruschka P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka P
Gesin met tieners

Ek verlang terug plaashuis toe.

Die plaashuis is gerieflik, wonderlik toegerus en die dekor is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Gesin met klein kinders

Was a very wonderful experience, loved the house and what it had to offer.

Was a very wonderful experience, loved the house and what it had to offer. Perfectly located and was spoiled properly with all the wildlife. The owners also created a very special Christmas vibe, which was the cherry on the cake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Thank you so much for such a nice review. Please, come again.

Leeupoort Plaashuis
Charmaine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Beste naweek ooit.

Heerlike naweek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale V
Saam met vriende

Best house in Leeupoort.

This house is by far the best house in Leeupoort. It is in a prime location, so you can see all the animals. The house is very nice inside and has fans and air conditioners. I would definitely always go back in the future and highly recommend it to friends and family. The host has been amazing. There is not one thing I could fault this house on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Gesin met tieners

Die beste bosveldwegbreek ooit!

Baie dankie aan Danie en Charmaine wat hulle pragtige Plaashuis aan ons gebied het vir 'n kort wegbreek. As jy nog nie in 'n plaashuis was nie, wel dan is dit tyd om die Plaashuis in Leeupoort Vakansiedorp te bespreek en die ondervinding te gaan beleef. Plaas op sy beste. Ons gaan beslis weer Leeupoort toe en beslis weer bly in die "Plaashuis". Die huis, omgewing, diere en klimaat was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

Peaceful, lots of animals around. Just wonderful.

It was awsome. I don't really have more words. A must if you need the quite of nature. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanika V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanika V
Saam met vriende

Was awesome.

Die lekkerste kuier ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Saam met vriende

Perfek. Mooiste plekkie in Leeupoort.

Die Plaashuis is pragtig. En alles was perfek. Heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie J
Gesin met klein kinders

Tien uit tien.

Die huis is baie mooi afgerond, goed beplan met alles wat benodig word vir 'n rustige wegbreek. Veilig vir klein kinders op die heerlike kuierstoep. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met vriende

Naaste wat jy ooit aan wilde diere gaan kom.

Die plaashuis is die gerieflikste huis ooit. Daar is absoluut alles wat 'n mens nodig kan kry. Die eienaars het al die inligting wat 'n mens nodig het betyds gestuur en gereeld opgevolg om uit te vind of alles reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie in die bosveld.

Dit was heerlik en alles wat benodig was, was voorsien gewees. Daar is 'n veiligheidshek sodat ons klein kind (21 maande) nie kon uitgaan nie, so dit het ons rustigheid gegee. Daar was selfs bietjie speelgoed vir hom. Die Jacuzzi was heerlik, maar ek kon nie regtig warm water kry nie. Gelukkig was dit somer en warm, so die kouer water was lekker. Andersins 5 ster, ek sal weer wil terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda O
Gesin met klein kinders

Wow, wow, wow. defnitief die beste verblyf in die Leeupoort-vakansiedorp.

Wow, 'n mens kan nie die Plaashuis in woorde beskryf nie, die resensieblad laat nie soveel woorde toe nie. Die huis het alles, wat jy nodig het en nog meer. Ons het ons ouers saam geneem en die huis se "inhoud" het soveel herinnering teruggebring, dis definitief die mooiste. Daai stoep het baie "stories" om te vertel, en was dit ons gunstelingplek om te wees, saam met die heerlike jacuzzi in die hitte. Elke slaapkamer het 'n lugversorging, bonus!. Die huis is baie veilig vir klein kindertjies, en het die kinders, heerlik gespeel op die wipplank en met die plaastrekkers. Charmaine het van voor dag een af seker gemaak alles is reg en dat ons al die inligting het. Baie, baie dankie, julle sien ons definitief weer. Julle kan regtig trots wees op hierdie stukkie "prag". Bosveld-groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T
Gesin met tieners

Wonderlik!

Ons was mal oor die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V

Excellent - eienaars weet wat hulle doen en wat gaste verlang, sy kontak jou persoonlik.

Nog nooit in my lewe was ek in 'n eenheid waar regtig alles verskaf is vir die volle termyn van vakansie nie. Ek praat van seep, skoonmaakmiddels, linne en beddegoed beter as by jou eie huis. Soveel toebehore dat jy nie weet wanneer om wat te gebruik nie. Skoon, veilig en ideaal vir klein kinders wat agter hek opgepas moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dini S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dini S
Gesin met tieners

Ou plaashuisgevoel met pragtige oudhede, tog modern en gebruikersvriendelik.

Nostalgiese terugreis na vervloë dae, als op sy plek en netjies. Die besoekende diere was die hoogtepunt. Al die diere is hondmak. Ons het 'n sak boskos gekoop en omtrent alles was opgevreet toe ons weer vertrek het. Boma heerlik en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie N

Onvergeetlik!

Ons het heerlik gekuier. Alles baie netjies en skoon. Ek sal die Plaashuis beslis aanbeveel vir iemand wat lief is vir die natuur. Pragtige voëllewe, baie wild gesien en al die wild wat na die huis toe kom vir 'n ietsie ekstra te ete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Wat 'n lekker naweek.

Die huis is baie ruim en het alles wat mens benodig. Ons het ongelooflik lekker gebly en gekuier. Mal oor die diere wat kort kort kom aanklop vir kos. Sal Leeupoort Plaashuis beslis aanbeveel en sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Ongelooflike ondervinding.

Beste gastehuis in Leeupoort! Dink aan 'n gerief en dit maak deel van hierdie pragtige huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Rustige Luuksheid.

Pragtige plek, in die rustige bosveld, perfek geleë om al die wild te kan geniet, met 'n pragtige berguitsig. Ons was 9 persone wat gerieflik in hierdie spasie kon kuier. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chirleen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chirleen L

Awesome.

We were pleasantly surprised. We didn't need anything. the owners thought of every little detail. Will recommend Leeupoort Plaashuis 100%. Can't wait to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M

Netjies, skoon en goeie ligging.

Huis goed ontwerp. Dit is skoon en netjies. Huis is baie goed toegerus. Die generator en waterpomp is 'n bonus tydens beurtkrag en wateronderbrekings. Charmaine het ons heeltyd op hoogte gehou tydens die waterprobleem wat in die area was. Ons het verskriklik lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel vir families wat hou van 'n rustige vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir so mooi resensie.
Groete
Danie en Charmaine

Leeupoort Plaashuis
Phillip C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Baie baie baie lekker!

Die beste huis wat ek nog ingebly het in Leeupoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

So peaceful, a lot of animals, it was lovely.

It was worth it. House is lovely and had a good rest, would use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dis was bitter baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle altyd welkom.

Leeupoort Plaashuis
Sarel J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J
Gesin met klein kinders

Alles was perfek.

Ek sal Leeupoort Plaashuis ten volle aanbeveel! Daar is baie moeite aan die huis gedoen en die plaas huis tema skep 'n lekker atmosfeer. Die ligging van die huis is ook perfek vir die diere om sommer net gou te kom groet. Ons sal beslis weer wil gebruik maak van die plaashuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M

Baie rustige wegbreek, en jy is letterlik teenaan natuur.

Diere kom eet uit jou hand uit waar jy op die stoep sit. Die eienaars het letterlik aan alles gedink toe hul die huis/kombuis toegerus het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry
So bly julle het lekker gekuier kom gerus weer.

Leeupoort Plaashuis
Marelize N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N
Gesin met klein kinders

Wonderlike naweek.

Baie dankie Charmaine vir 'n wonderlike naweek. Die Plaashuis is so gerieflik en ons kon net afskakel en die natuur inneem. Die huis is goed toegerus en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Idalette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idalette V
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie lekker ontspan en gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin D
Saam met vriende

The place was beautiful and we were visited by animals regularly over the weekend. Loved the Jacuzzi and the house was spacious enough for 9 people.

Great place for a getaway with friends! We had loads of fun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene V

Heerlik gekuier! Voorwaar 'n besonderse ervaring.

Ek kan die Plaashuis vir enige iemand aanbeveel. Ons geniet die luukse unieke huis baie! Als wat jou hart begeer onder 1 dak. Boek jou plek jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Roelene, ons so bly jul het dit geniet. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien Jul weer.

Leeupoort Plaashuis
Thinus D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Saam met vriende

Amazing verblyf.

Charmaine se plekkie is baie mooi en als wat mens nodig het, en skoon! Ons het so lekker gekuier en op die stoep gesit, al reën dit is daar 'n lekker braai op die stoep en 'n afdak. Charmaine is ook baie behulpsaam en reply baie vinnig op 'n WhatsApp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Baie Dankie ons doen ons beste. Dankie vir di mooi review. Sien Jul weer.
Groete,
Danie en Charmaine

Leeupoort Plaashuis
Rozell S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell S
Saam met vriende

Baie lekker ervaring.

Ons het die natuur, diere en ervaring baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring wat elke gesin moet ervaar. Pragtige plaashuis.

Om elke oggende wakker te word en jou koppie koffie te geniet op die stoep, terwyl die zebra's en kudu's vir jou kom hallo sê - dit is nie iets wat ons stadsjapies sommer ooit sal ervaar nie. Jou siel kom Leeupoort toe om homself weer te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeupoort Plaashuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Beteken vir ons BAIE

Leeupoort Plaashuis
Letesia W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letesia W
Gesin met tieners

Waarde vir geld, uitstekende verblyf.

Dit was 'n besondere naweek, in 'n huis wat baie netjies was. Smaakvol gemeubileer. Sal beslis weer daar bly in die toekoms. Eienaars kan dalk net vir voornemende gaste verduidelik hoe die hek oopmaak, ens. werk, en dat daar kos vir die diere beskikbaar is om te koop by die winkel. Die stortkop in die stort op stoep het nie lekker gewerk en oor stortgordyn gespuit en die vloer nat gemaak. Maar verder is dit die mooiste plek, en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre H

Great experience in 'n wonderlike reservaat in 'n puik ingerigte woning.

Diere kom eet op jou voorstoep. Bomavuur in die aande. Woning is puik ingerig en voldoen aan al die behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9) 35 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem