2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie is 12 km vanaf Swellendam geleë en bied ongekunstelde, plattelandse verblyf wat deur die kronkelende pieke van die Langeberge omring word. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat 'n blaaskans buite die stad soek.
Die huisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet om hul eie slimkaart saambring aangesien die kanale beperk is.
Buite is daar 'n braai-area waar gaste kan kuier. Swellendam se middedorp is net 12 km ver. Die Overberg-streek is een van die gewildste streke in die Wes-Kaap as gevolg van die maklike ryafstand vanaf Kaapstad. Dit is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en 'n ruwe kuslyn.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Landi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang