Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeurivier-onder-die-Hoogte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Leeurivier-onder-die-Hoogte
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Abigail S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S
Besigheidsreis

It was great!

Before even seeing the inside, we loved it already. I love how the whole house is structured and everything in the house, how everything is set up. The view is spectacular! My colleagues and I enjoyed every moment of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met vriende

Mens kan nie anders as om te ontspan nie.

Baie mooi ligging en goed toegeruste blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, alles toegerus.

Regte plaas tipe omgewing in die vallei. Baie pragtig. Al die pad uit NW het ons dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna B

Perfek vir ons doeleindes.

Ons het 'n troue bygewoon by Joubertsdal, so dit was naby genoeg om te reis. Ons hou van die natuur en diere, so dit was perfek, al het dit gereën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende verblyf.

Die plekkie is oulik ingerig met alles wat 'n mens benodig. Al wat dalk nog bygevoeg kan word, is 'n spieël vir die dames om hul hare en grimering te doen. Ongelukkig het dit baie gereën toe ons daar was, so dit het op 2 plekke in die huisie ingereën en die brug wat lei na die verblyf het verspoel. Gelukkig het die eienaars ons ingelig oor 'n alternatiewe roete. Die natuurskoon is pragtig! Dalk net iets anders om in gedagte te hou wat ons nie geweet het voor die tyd nie - ons het nogal gesukkel met sein (Telkom); daar is geen TV of WiFi nie; en dit is sowat 1 km grondpad wat lei na die wonings toe. Die gasvrou, Landi, is baie verwelkomend en het ons deurentyd op hoogte gehou van die beurtkrag skedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita E
Besigheidsreis

Peace and tranquility money can't buy.

Die eenvoud van die plekkie het my gedagtes laat gaan dat mens nie baie in die lewe nodig het nie en dis hoe ek van my huisie sal hou. Dit was so "amazing" om die stilte in te adem en die skoonheid van die natuur te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ideale oornagverblyf, gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, sal definitief weer besoek!

Die akkommodasie het alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek. Die natuur rondom en die absolute rustigheid wat jy vanaf die stoep beleef, is besonders! Jy kan nie anders as om ontspanne daar weg te ry nie. Defintief 'n moet as jy net bietjie wil ontsnap van die stadslewe, en Swellendam meer will verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met vriende

Baie goed ingerig, netjies.

Gasvry, baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F
Enkelreisiger

Heerlik onder die hoogte.

Mooiste uitsig oor die berge omring deur plaas en natuur. Gerieflik naby Marloth Natuurreservaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Saam met vriende

Wonderlike ligging aan die voet van die Langeberge.

Die Hoenderhok huisie is vol atmosfeer en nogtans is al die geriewe daar. Dit herinner aan ou plaasdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rustige omgewing.

Daar is baie plekke om te besoek in die omgewing. Die huisie was skoon en goed toegerus. Ons het heerlik ontspan en die sterre saans was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirko C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirko C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oornag vir 'n troue langsaan.

Ons het bietjie te kort gebly om die plek behoorlik te ervaar, maar alles was in orde en ons is gelukkig met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaza B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zaza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oorslaap op 'n plaas.

Die Plaashuisie het aan ons verwagtinge voldoen ten opsigte van rustigheid, met die plaasgeluide en 'n vuurherd vir kuier aan die binnekant. Die antieke en moderne geriewe het ons tuis laat voel en ons sal weer in die toekoms 'n bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel en plaas atmosfeer

Gasvrye ontvangs en diens. Wonderskone natuur met mooi berguitsig. Lekker om te rus, stap, draf, fietsry ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm.

Uitstekende diens. Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant surprise.

A very rustic and quiet unit. Unusual, but fun decor. Well-equipped. Could benefit from pedestals next to the bed, a shaving mirror and some proper signposting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie quaint plekkie, sonder fieterjasies, maar beautiful ligging en stunning surroundings!

Bitter cute en cozy! Ruim genoeg vir 4 mense. Plaas-atmosfeer is great en lekker naby Swellendam geleë met 'n verskeidenheid van padstalle naby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H
Saam met vriende

Baie lekker en goed toegerus.

Ons het die verblyf so geniet. Dit was vir 'n troue wat om die draai was. So lekker naby en alles gehad wat ons sou benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming, peaceful overnight stay.

Beautiful location and a very relaxing and peaceful environment. Charming cottage, thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bekoorlik, rustige oornagverblyf.

Pragtige ligging en baie ontspanne en rustige omgewing. Bekoorlike kothuis, dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Gesin met tieners

Fantasties.

Dis is 'n pragtige en netjiese plekkie weg van die stad se gewoel. Rustig met pragtige natuurskoon. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santa R

A hidden gem.

We were pleasantly surprised. Everything was clean and tidy and it was clear that a loving hand was present in the decoration of Die Hoenderhok. The attention to detail was astounding. I was so happy to find decent utility knives in a holiday home! We really enjoyed our stay and hope to be able to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgard M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles nodig vir 'n naweekwegbreek.

Alles nodig vir 'n naweekwegbreek. Groen, teen die berg, kort stukkie grondpad, braai binne en buite en alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilee L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag verblyf.

Netjies, skoon en goed ingerig vir 'n kort, vinnige wegbreek of om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, sal vir seker weer daar gaan bly.

Werklik 'n oulike plek. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaasverblyf buite Swellendam.

Beeldskone ligging op 'n plaas 10 km Ashton se kant van Swellendam. Teenaan die Marlothberge. Knus, skoon verblyf vir 4 mense. Netjiese kombuis met plaat, ketel, mikrogolf en groot yskas. Binne hert en buitebraai-areas. Baie karaktervol, voel sowaar of jy op jou eie op die beesplaas is. Stil en mooi natuurskoon om jou. Naby genoeg aan Swellendam om al die besinswaardighede te gaan sien en berg te klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Baie unieke ervaring, alles wat mens moontlik kan nodig kry. Ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste lekker.

Soos altyd was ons verblyf net die beste ding om van die stadsgejaag af weg te kom. Batterye herlaai in die stilte en natuurskoon rondom jou. Die eenheid is altyd goed ingerig met alles wat jy dink jy nodig het. Dit is definitief ons eerste keuse wanneer ons dink aan wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en mooiste ooit!

Dit is maar altyd senutergend om iewers heen te gaan waar jy (of iemand wat jy persoonlik ken) nog nie was nie. Mens weet mos maar nooit wat om te verwag nie. Ek kan enigiemand met 'n gerus hart aanbeveel om by Die Hoenderhok te gaan bly. Dit was ons beste wegbreek nog ooit. Die huise self is ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is so oulik binne en alles is skoon en netjies. Die beste is egter buite. Daardie uitsig is net asemrowend en die stilte is sielsverkwikkend. Ons het in aande gaan slaap met paddatjies en kriekies wat ons aan die slaap sing en in die oggende wakker geword met die koeie wat rustig moo. Daar was geen beter manier om die dag te begin as om met jou eerste koppie koffie buite te kon sit en die skoonheid in te neem nie. En daardie helder sterrehemel is onbeskryflik mooi. As jy ware sielerus in die beste omgewing en oulikste huisie ooit wil beleef, gaan besoek gerus Die Hoenderhok. Ons maak al klaar planne vir die volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B

Interesting.

It was neat and tidy, but a little culture shock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Iets anders as die gewone. Die huisie is pragtig binne en goed toegerus. Met dìe berge feitlik op jou voorstoep en beeste wat in die kampe naby wei, skep dit 'n asemrowende beeld. Herinner sterk aan Heidie se oupa se plekkie. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n heerlike ontsnapping uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en uitsig, perfek om stilte te vind.

Naby genoeg aan Swellendam om gou in te loer, maar ver genoeg vir bietjie stilte. Lekker groot plek wat maklik 4 mense akkomodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Dit is 'n awesome plek. Kan dit vir enige iemand aan beveel en ek gaan weer daar bly as ek in die omgewing is. Inteendeel dit is op ons "to do list" waar ek my familie wil laat bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning and very peaceful.

Beautiful with tranquil setting amongst the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, netjiese plekkie tussen die berge.

Ons het die Hoenderhok pragtig en interessant gevind. Lekker oorgebly. Ons is vriendelik ontvang en rigtingaanwysings na die Hoenderhok gegee. Dit sal goed wees as die koördinate aangedui kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die perfekte plek om te ontlaai en die natuur te geniet en weer mens te word! Uitstekend! Sal beslis weer gaan!

Om die natuur! Stilte! Die wonderwerk van die berge en diere! Alles wat die Here gemaak het! Die perfekte huisie! Al die hout en soos van toeka se dae! AMAZING!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Onvergeetlike tyd.

Baie baie lekker plek. Skoon en baie rustig. Sal beslis weer kom bly in die hoenderhok. Baie dankie aan Landi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia F
Gesin met klein kinders

A lovely quaint cottage with a homely feel. Beautiful, unique fittings and furniture. Delicious rusks to eat. Thank you!

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid H
Saam met vriende

Very relaxing - most enjoyable.

Lovely place to get away from the city life and just relax!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige plek!

Hierdie plek was voorwaar uniek en fantasties. Die uitsig oor die berge was fantasmagories. Die enigste ding wat hierdie eienaars dalk kan doen is om 'n waaier in die 2e kamer in te sit, want daardie loft is verskriklik warm. Die hoofslaapkamer se verkoeler verkoel net daardie slaapkamer. Maar verder was hierdie onvergeetlik en sal ek enige tyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Baie lekker en rustig, netjies en vriendelik ontvang.

Baie rustige atmosfeer, netjiese plekkie en pragtig ingerig. Vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met vriende

Baie lekker.

Dis oulik, netjies, baie stil en die plaaslewe is great. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Ons het baie lekker gebly.

Die omgewing en atmosfeer is helend vir jou siel en liggaam. Oudhede is baie oorspronklik aangewend in die dekor. Slaapplek baie gerieflik. Waterdruk net baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Dis net 'n bietjie ver uit die dorp uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met vriende

Ek het dit baie geniet. Die laat dink my aan die perfekte berghut.

Dit was baie skoon en netjies. Ek sal graag weer wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faasen O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faasen O
Gesin met tieners

Wondelike, rustige plaaservaring!

Die verblyf was 'n heerlike, onvergeetlike plaaservaring met verblyf wat aangenaam en skoon is. Sal vir seker weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig!

Kan nie vir 'n rustiger omgewing gevra het nie. Baie oulike, knus blyplekkie. Die uitsig was ongelooflik, mens wou heeltyd buite sit en na die berge kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreekgeleentheid op pad Kaap toe met 'n rustige plaasatmosfeer.

Die Hoenderhok het 'n regte plaasatmosfeer en is weg van die stad se lawaai. Heerlik geleë tussen die berge en vallei waar die koeie rustig wy. Netjies en veilig. Dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-rita K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-rita K
Saam met vriende

Die rustigheid, die natuurskoon, en die oulike hoenderhokkie wat so warm en huislik was, het alles bygedra tot 'n heerlike, ontspanne naweek.

Ons het as moeë reisigers daar aangekom, maar het verkwik daarvan weg gegaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b336d3e2e8275195d526b69c6c5f454c21373d39c3716f5634ccfe650dc4112aad64b7154bfb172e42564d5e2dbcf6658e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994827958904 20.340624020846