Selfsorg in Bo-Karoo

Leeuwfontein Guest Farmhouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Elke R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike kuier. Ons het net een nag oorgebly en was vriendelik ontvang. Daar is alles wat nodig is in hierdie ruim plaashuis - baie gemaklike slaapplek en salige stilte. Wens ons kon langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker rustig en presies wat ons wou hê. Baie dankie vir die lekker verblyf. Die ou plaashuis is so mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Rustige plaas atmosfeer, skoon en netjiese verblyf. Aangenaam verras met plaashuis, skoon en ruim kamers. Veral dankie aan Sussie wat ons so vriendelik ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronel F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige Karoo-plaashuis met rustige atmosfeer. Ons het heerlik in die groot ou plaashuis gebly. Alles wat mens nodig het is daar, van snoesige beddegoed en handdoeke tot kombuisware en braaigeriewe. Ons gasvrou het ook uit haar pad gegaan om te help toe ons vasgebrand het. Werklik 'n baie lekker, rustige plek en 'n positiewe ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Rus en vrede. Dit was baie lekker stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Wonderlike Karoo-vergesigte vanaf die braai- en kuierarea; genoeg braaihout. Die plaashuis op Leeuwfontein is baie ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Tranquil and peaceful! Amazing. Kids had a blast and the host is very friendly. Always stay here if we can!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker ruim gastehuis. Ons is baie vriendelik ontvang en gasheer het ons regtig baie tuis laat voel. Het baie lekker gekuier en heerlik geslaap na Two Oceans-marathon en lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlucia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Karoo-stilte. Pragtige ou ruim plaashuis omring met die skoonheid van die Karoo. Die huis is goed toegerus en die gasvrou het werklik aan alles gedink. Van lampies en 'n gasstoof vir load shedding tot smeermiddel vir muskiete. Ons honde was welkom en het die ruimte en stilte geniet na die lang pad. Ons kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larisa L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Rustige plaaskuier in 'n baie groot huis. Ek kan dink dat mens dae lank hier wil bly! Goed uitgerus vir groot groepe. Die kombuis het als waaraan mens kan dink. Ons het ongelukkig nie warm water in ons en suite badkamer gehad nie, maar die ander badkamer was reg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Leeuwfontein Estate, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f29066548b05a48b7a5f6923a5431003a0be84460c71425c0118b155ecda4d6fb2dee2020b8f7ca3c39cc9e90e44f806c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag, vir 15 mense 35 5 1 5 Leeuwfontein Estate Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.469166666667 23.014722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang